jump to navigation

Goeie stukkies raad vir elke ouer Julie 21, 2009

Posted by tweelingkind in Uncategorized.
5 comments

children

Absoluut NIEMAND is diè perfekte ouer nie, maar ek dink hierdie volgende stukkie som dit so mooi op wat ons MOET en NIE moet doen:

Spoil me rotten with your time…not your money (Hoeveel keer gebeur dit tog nie veral in vandag se gejaagde lewe…kinders word afgegooi by die Mall met sakke vol geld…sad)

Don’t tell me NO…Tell me WHY NOT (Dis nou die een ding wat elk altyd gedoen het, explain en ge-explain van hoekom nie, het nooit net Nee gesê of “sommer nie” of “omdat ek so sê ” nie, altyd hengse verduidelikings gegee dat hulle mooi moet verstaan hoekom nie))

Ask me what’s wrong…Not what’s wrong WITH me (Ai, dit kan ook  maar n verkeerde woordkeuse wees wat skade kan doen sonder dat mens dit besef)

Don’t try to mould me into an image of yourself…Or someone you think your friends would want me to be…I’m not a chip of the old block like Uncle Fred…I am my own self (Baie baie ouers doen dit…vergelyk kinders met ander en even onsself. Maar party mense gaan defnislis te ver met dit en kan moerse groot skade berokken)

When I make you proud…Tell me as quickly as you do when I make you angry (Jaaa, mens word baie gouer kwaad en sê baie gouer die verkeerde ding, maar ek moet sê ek vertel my kinders nou nog as hulle my trots maak) Ek het hulle so toegegooi onder komplimente, ek’s verbaas die twee het nie vandag moerse groot koppe nie! :lol:

And if you really love me…which I think you do…LET ME KNOW!  (Sekerlik die belangrikste van als, nè. Persoonlik kan ek nie genoeg vir hulle sê ek’s lief vir hulle nie, en elkeer kom dit uit my hart uit, nie uit gewoonte nie)