Daily Archives: Januarie 17, 2012

MAANDAG 16/01/2012

Babysit dag vandag. Ek en Chylie het as usual gespeel en gespeel en nog eens gespeel. Marcelle is dokter toe.  Die nuus was nie goed nie, wag maar vir uitslag.           —————————————————————- DINSDAG 17/01/2012 Marcelle uitslag … Continue reading

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

SATERDAG 14/01/2012

Swembad vol, paar mense uitgenooi vir n ‘poolparty’ Ek/Ian/Marcell/Warren/Chyler/Tricia/Craig/Gillian/Nick/Leonie/Jaco/Leila/Janke/Heloise/Carl/Larry Was n heerlike warm dag. Chylie het te lekker gekraai van die swemmery, baie meer selfvertroue in die water met haar nuwe ‘otter’ .  Marcelle baie stil en ek het geworry … Continue reading

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

VRYDAG 13/01/2012

Jippieeeee, swembad is einde ten laaste klaar, en hier wag ons geduldig en gedwee vir hom om vol te word.  

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar