Babysit dag vandag. Ek en Chylie het as usual gespeel en gespeel en nog eens gespeel. Marcelle is dokter toe. Die nuus was nie goed nie, wag maar vir uitslag.
—————————————————————-
DINSDAG 17/01/2012
Marcelle uitslag gekry…nie goed nie, nog niks gegroei nie, so daar is nie meer n ‘baba’ nie.
Voel ontsettend hartseer. My hart bloei ook vir my kind. Mens wens so jy kan jou kinders se pyn en hartseer vir hulle dra en spaar.




